So sê ‘n Emeritus Professor in opvoedkunde aan Stellenbosch Universiteit, Micheal Le Cordeur. Die regulasies is uiteindelik in die staatskoerant gepubliseer en is nou oop vir openbare kommentaar. Sal die minister se welbedagte plan 'n einde bring aan hofgedinge teen die wetgewing en kan skole voldoen aan die vereistes wat in die regulasies vervat word? Monitor het gaan uitvind.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10