RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner

View descriptionShare

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.
585 clip(s)
Loading playlist

Die Weermag te same met die polisie is in gedeeltes van Gauteng ontplooi om die onwettige mynboubedrywighede in die provinsie hok te slaan. Die ontplooiing is egter nie 'n langtermyn ontplooiing nie en baie wonder of die weermag opgelei is om die tipe misdaad te bekamp.Ons praat nou hieroor met 'n senior navorser by die Benchmark Stigting, David van Wyk. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)