Die sogenaamde, 'Manyi-wetsontwerp' om die grondwet te wysig bepaal, in wese dat alle grond onteien sal word, en deur die staat bestuur sal word. Dit bring dus 'n einde aan privaatbesit. In 'n voorlegging deur die FW De Klerk Stigting werp hulle meer lig op die bepalings van die wetsontwerp en waarsku dat dit dalk mettertyd ook alle eiendom en nie net grond, kan insluit. Daniela Ellerbeck, n prokereur by die Stigting, besin ook oor die lewensvatbaarheid? van so n wetsontwerp.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10