RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Die anatomie van kontrakmoorde in Suid Afrika?

View descriptionShare
 

Die 45-Jarige, Burnett Benacoba Hermanus, is eergisteraand in sy bakkie in die parkeerterrein van die Milpark-hospitaal in Johannesburg doodgeskiet. Minstens 15 patroondoppies is op die toneel gevind. Daar word berig dat hy met dieselfde vuurwapen geskiet is wat gebruik is in die moord op die likwidateur, Cloete Murray, en sy seun Thomas in 2023. 'n Ondersoekbeampte was glo op die spoor van Hermanus om hom in hegtenis te neem toe hy self vermoor is. Tekens dui op n kontrakmoord wat uitgevoer is. Monitor het met die voormalige hoof van die Misdaad-inligting-ontleding-sentrum van die Polisie, Dr. Chris de Kock gepraat. Hy verduidelik hoe kontrakmoord ‘n bedryf geword het wat homself in die politiek, minibus-taxibedryf  en algemene sakewereld ingewortel het. 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 686 clip(s)