Minstens 32 mense in 'n Iranse aanval op Bahrein gewond. Dit volg nadat Iran 'n hernieude vlaag aanvalle op Israel en ander lande in die Golfgebied geloods het.Dit is die meeste ongevalle in 'n enkele aanval op Bahrein wat suidwes van Iran geleë is. Minstens 10 mense is in die Golfgebied dood sedert die konflik tussen Amerika, Israel en Iran verlede Saterdag begin het. Intussen voorspel ekonome dat brandstogpryse die hoogte gaan inskiet weens gebeure daar. Ons praat met Dr Chris Harmse, 'n ekonoom van Sequoia Capital Managers.

Die Ad-Hoc kommittee se verslag kan in 'n stoeigeveg ontaard
08:24

MTN se "doller-doodstraf" verduidelik
08:17

"WP jou lekker ding!" is binnekort iets van die verlede
07:52