RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Brandpunt 9 September 2025

View descriptionShare

In die program: Weeklikse nuwe MIV-infeksies onder jongmense tussen die ouderdomme van 15 en 24 is die hoogste in die land. Die vakbond Solidariteit sleep die minister in die presidensie hof toe vir beweerde laster en die vleuel, Ethan Hooker, sal vir die eerste keer vir die Bokke in die nommer 11-trui uitdraf in Saterdag se Rugbykampioenskapstryd teen Nieu-Seeland. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 602 clip(s)