RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Brandpunt: 27/08/25 - Misdaad en sy impak op SA en n Ysbad vir n slank somerlyf.

View descriptionShare

Op Brandpunt hou ons misdaad in die kollig na die bekendmaking van die slagoffers van misdaad verslag. Die sekerheids kenner Willem Els vertel ook hoe Suid Afrika kan baat uit die Interpol Konferensie wat Woensdag in Kaapstad afskop. Terwyl Suid afrika sukkel met ondoeltreffende polisiëring, kla Amerikaners oor Donald Trump se drakoniese benadering tot die beveiliging van stede soos Washington en Chicago. En, om af te sluit, is n Ysbad blykbaar die perfekte manier om jou lyf slank en gesond te kry voor Somer, maar is dit regtig so doeltreffend soos wat daar beweer word?

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 603 clip(s)