Die minister van finansies Enoch Godongwana het sy begrotingsrede gelewer. Die speaker van die parliment Thoko Didiza het kort voor hy begin praat het, tong in die kies gese dat hulle gereed is om 'n begroting te aanvaar om verlede jaar se fiasko te vermy.

Die Slag van Soutrivier: ‘n vergete deel van ons Erfenis
07:15

** Die departememt van Landbou vra privaat veeartse om te help met inentings teen bek-en-klouseer....
06:21

”Privaatsektor se verkryging van bek-en-klouseer entstowwe is ’n moet”, aldus Afriforum
14:26