Die departement van Landbou het privaat veeartse uitgenooi om aansoek te doen om ook te help met die inentings veldtog teen bek en klouseer. Die minister van Landbou John Steenhuisen sê dit sal help om die proses te versnel en te verseker dat 80 persent van die land se kudde teen Desember reeds ge-ent is. Steenhuisen sê hy is oortuig daarvan dat as die inentingsveldtog soos plan verloop daar nie weer so 'n groot uitbreking in die land sal wees nie. Hy sê die eerste besending inentings is reeds op pad na die onderskeie provinsies toe.

BRANDPUNT 25 Feb 2026: Spesiale Begrotings-rede program
14:39

Die Slag van Soutrivier: ‘n vergete deel van ons Erfenis
07:15

”Privaatsektor se verkryging van bek-en-klouseer entstowwe is ’n moet”, aldus Afriforum
14:26