Kapenaars gaan hierdie naweek herinner word aan die Slag van Soutrivier, wat in 1510 plaasgevind het. Dié slag, tussen drie Portugese skepe en die inheemse Khoikhoi-mense, word vandag as 'n oorwinning vir die Khoi gevier. Dit was die eerste skermutseling tussen Europeërs en inheemse mense in, wat later Suid Afrika genoem sou word. Ons het met Ras Hein Scheepers van die ADWA-erfenisbeweging gepraat oor die week se planne.

BRANDPUNT 25 Feb 2026: Spesiale Begrotings-rede program
14:39

** Die departememt van Landbou vra privaat veeartse om te help met inentings teen bek-en-klouseer....
06:21

”Privaatsektor se verkryging van bek-en-klouseer entstowwe is ’n moet”, aldus Afriforum
14:26