Afriforum onderhandel tans met verskeie rolspelers om dit moontlik te maak dat die privaatsektor ook die verkryging en verspreiding van entstof teen bek-en-klouseer, kan hanteer. Afriforum het 'n prokureursbrief aan die Minister van Landbou, John Steenhuisen gestuur, waarin hy dit duidelik maak dat hoewel die Wet op Dieresiektes bek-en-klouseer as 'n staatsbeheerde siekte lys, is dit nie 'n siekte wat die regering sonder die privaatsektor moet hanteer nie. Ons het op Monitor met die bestuurder vir omgewingsake by Afriforum, Lambert de Klerk gepraat.

BRANDPUNT 25 Feb 2026: Spesiale Begrotings-rede program
14:39

Die Slag van Soutrivier: ‘n vergete deel van ons Erfenis
07:15

** Die departememt van Landbou vra privaat veeartse om te help met inentings teen bek-en-klouseer....
06:21