RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Brandpunt 24 Julie 2025

View descriptionShare

In die program: Amerika voer wetgewing deur om sanksies teen lede van die Suid-Afrikaanse regering in te stel, dit terwyl die landbousektor in spanning wag vir die 30-persent tariewe wat deur die VSA ingestel is om in werking tree. Die vlieëniers-staking by Flysafair duur voort terwyl onderhandelinge tussen Solidariteit en die lugdiens se bestuur eers weer môre hervat. 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 604 clip(s)