Ons skyn die kollig op spesiale munisipale tariewe. Ons het gister berig oor munisipaliteite wat spesiale heffings begin instel, hoewel daar tradisionele erfbelastings en dienstefooie is. Burgerlike organisasies is besig om hulle voet hieroor neer te sit. Ons praat met 'n ontleder wat voorstel dat die munisipale vergoedingstelsel hersien word. Vandag is Wêreld-muskietdag, en 'n kenner vertel watter belangrike rol wat muskiete in die ekologie speel. En, jy kan nou amptelik gatvol wees, want die woord is nou deel van die Oxford-woordeboek

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10