RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

BRANDPUNT 14 Augustus 2025

View descriptionShare

16 Augustus is dit 13 jaar sedert die Marikana tragedie. 34 mynwerkers is op die dag deur die polisie doodgeskiet tydens 'n staking in Marikana naby Brits in Noordwes. Die dag se gebeure het die land geruk en daar is selfs 'n kommissie van ondersoek geloots om die gebeure te ondersoek. Die Benchmark stigting het pas 'n verslag bekend gemaak wat toon dat nie een van daardie aanbevelings van die kommissie ooit geimplementeer is nie. Hulle navorsing toon dat die gemeenskap net verder verarm het. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 602 clip(s)