In die program: Die werkloosheidsyfer styg in die tweede kwartaal van die jaar, nóg klagte is ingestel teen 'n pa wat sy vierjarige dogter na bewering doodgeslaan het en boekwurms kan hulle nou weer na die Johannesburgse Stadsbiblioteek wend.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10