Die 59 jarige Fanie Pieterse het Maandag skuldig gepleit in die Modimolle Streekhof aan 2 seksuele misdrywe teen n 15 jarige meisie van die Abraham Kriel kinderhuis. Dit het wel aan die lig gekom dat hy in 2007 tronkstraf uitgedien het weens aanranding. Monitor het by die bestuurshoof Gerda Van de Merwe gaan uitvind, waneer hulle eers van die insident gehoor het en watter stappe hulle geneem het. Ons verneem uit die gesprek, dat die Abraham Kriel Kinderhuis nou ondersoek instel oor hoe Pieterse vir n twede keer indiens geneem is ondanks sy vorige kriminele oortreding.

Een dood en twee gewond na padwoede aanval in JHB
03:39

Vroue bemagtig ander vroue
09:21

'n Profiel oor Edward Kieswetter
11:18