RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Bek-en-klouseer; Shiraz en Syrah

View descriptionShare
 

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
3,602 clip(s)
Loading playlist
21 Augustus 2026: Dr. Ansulize Pepler, ’n staatsveearts, praat oor bek-en-klouseer in die Wes-Kaap en die maatreëls wat getref is om die veekundige ekonomie te beskerm. Sy verduidelik dit ook aan die hand van landbouskoue. Tertius Boshoff, die hoofwynmaker by Stellenrust, verduidelik die verskil tussen ‘n Shiraz en Syrah.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,602 clip(s)