

RSG Landbou: Veilige gebruik van bek-en-klouseer-entstof
1 Oktober 2026: Kuddeveearts dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk werk saam met veeartse, boere en produsente-organisasies om die veilige gebruik van bek-en-klouseer-entstof in kommersiële melk- en vleisbeeskuddes te evalueer. Voerkrale en selfs kommunale kuddes is by die gestruktureerde veldmoni…

RSG Landbou: Nuwe appelkultivar; Kondisie en reproduksie
30 September 2026: ‘n Gesogte internasionale appelkultivar het sy buiging op winkelrakke gemaak. Waarom nóg ‘n appelsoort? Calla du Toit van Tru Cape Vrugtebemarking verduidelik. Ons gesels met Johan Mouton van Molatek oor hoe ‘n dier se kondisie haar reproduksie beïnvloed. Hy verduidelik ook hoe k…

RSG Landbou: Wat is verskil tussen eienaarskap van vuurwapen en besit en gebruik daarvan?
29 September 2026: Wat is die praktiese verskil tussen eienaarskap van ‘n vuurwapen en die wettige besit en gebruik daarvan? ‘n Onlangse uitspraak van die Hooggeregshof gee nou groter regsekerheid oor die hantering van vuurwapens waarvan lisensies verval het, asook vuurwapens wat deel van bestorwe …

RSG Landbou: Nasionale Karkaskompetisie; Knoffelkwekers onder druk
28 September 2026: Die toekenningsfunksie van die 29ste Samic Nasionale Karkaskompetisie het vanjaar weer die gehalte van die karkasse wat Suid-Afrikaanse veeprodusente lewer, in die kollig geplaas. Ons het daar met ‘n paar van die wenners gesels. Tom Westphal van Samic vertel van hulle toekomsplan…

RSG Landbou: Die gevare van snelveranderende weersomstandighede
26 September 2026: Ons praat met die minister van landbou in die Wes-Kaap, dr. Ivan Meyer, en die nasionale minister van landbou, Willie Aucamp, oor die snelveranderende weersomstandighede en die gevare wat dit inhou.

RSG Landbou: ‘Beplan vir El Niño’
25 September 2026: Reinard Geldenhuys, die bestuurder van nooddienste in die Overberg-distriksmunisipaliteit, sê mense moet beplan vir El Niño. Dr. Jack Bloom is onlangs aangestel as adjunkminister van water en sanitasie. Tydens sy besoek aan Nampo Kaap het hy gepraat oor die sanitasie-ekonomie. Ou…

RSG Landbou: Droëland-kanolakultivars nou beskikbaar
24 September 2026: Dit is ‘n bekende feit dat kanolaverbouing in Suid-Afrika ‘n blink toekoms het. Die ander goeie nuus is dat droëland-kanolakultivars ook nou beskikbaar is. Ons het tydens Nampo Kaap met Piet Lombard van die Wes-Kaapse Departement van Landbou hieroor gesels. Ntaba Nyoni se Ankole …

RSG Landbou: BKB lewer sterk finansiële resultate; Bertus Joubert - TLU SA Jongboer van die Jaar
23 September 2026: Die BKB Groep se jongste finansiële resultate is op 9 September bekendgemaak. Volgens Jannie van Niekerk is die kontantvloei wat hulle kon genereer beslis die hoogtepunt. Hy vertel hoe dié groep sy sterkste finansiële prestasie nóg bereik het. ‘n Boer van Hartbeesfontein in Noord…

RSG Landbou: Inkbessievergiftiging; Wyntoerisme
22 September 2026: Veeprodusente word gewaarsku dat inkbessievergiftiging aan die toeneem is. Het jy geweet daar is twee soorte inkbessies wat in Suid-Afrika voorkom, en dat net een giftig is? Die beste voorkoming is om dié probleemplant uit te roei. Prof. Charlie Reinhardt gee raad. Wyntoerisme le…

RSG Landbou: Die stand van die varkvleisbedyf in SA
21 September 2026: Het jy geweet dat 17 kommersiële varkplase in Suid-Afrika hierdie jaar bek-en-klouseer in hulle kuddes gehad het? Dr. Marlene Louw van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie praat oor die stand van dié bedryf, biosekuriteit en innoverende maniere om varkvleis meer aa…