Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Roenel Kriek

View descriptionShare
Geslagsgeweld in Suid-Afrika is 'n ontsaglike groot probleem, maar ondanks politici se uitsprake en beloftes, neem dit nie af nie. Roenel Kriek se boek, STRAATENGEL, HUISDUIWEL, is verlede jaar vir die tweede keer herdruk. Roenel vertel in die boek haar verstommende. en aanvanklik hartverskeurende, verhaal van hoe sy 14 jaar lank deur haar man aangerand, verkrag en emosioneel verwoes is. Sy vertel ook van die herstelproses. Roenel het haar storie met Pieter Steyn gedeel. Waarskuwing: Dit kan sensitiewe luisteraars ontstel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)