



Land en sand: Pepi van der Merwe
Terwyl ons op Willowmore met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan gekuier het, het ons te hore gekom van 'n legende op Willowmore, Pepi van der Merwe. Pieter Steyn het toe land en sand met Pepi gesels oor sy vrees vir slange, die Royal Hotel op die dorp, waar hy die naam Pepi gekry het, en sy dae op …

Land en sand: Karla Pretorius
Sy is Suid-Afrika se voorste netbalspeler, en is al aangewys as die beste netbalspeler in die wêreld. Karla Pretorius het onlangs haar uittrede aangekondig, kort na afloop van die Statebondspele in Engeland, ná 'n suksesvolle loopbaan van byna twee dekades as Protea-netbalspeler. Sy het land en san…

Land en sand: Koos Roets
Op 83 jarige ouderdom begin die legendariese regisseur en kinematograaf, Koos Roets, een van die dae weer aan 'n rolprent skiet. Hy is pas deur die Silwerskermfees vereer vir sy lewenslange bydrae tot rolprente in Suid-Afrika. Koos het land en sand met Pieter Steyn gesels oor sy kleurvolle en sukse…

Land en Sand: Anita Venter van Niekerk
Op negejarige ouderdom is Anita Venter van Niekerk se lewe as 'n plaaskind, uitmekaar geruk toe sy op hulle Oos-Vrystaatse plaas 'n dubbele verkragting oorleef het. Boonop het haar ma haar gevloek, verskree en mishandel. Anita vertel haar lewensverhaal - wat 'n aborsie, alkoholisme en erge trauma i…

Land en sand: Amore Bekker
Sy het vir 33 jaar lank uitgesaai - die laaste 20 jaar op RSG, waar sy besonders gewild was onder die luisteraars. Die afgelope drie jaar is Amore Bekker steeds besig met haar reis na binne. Amore het land en sand in haar huis in Johannesburg met Pieter Steyn gesels oor kruispaaie, verganklikheid e…

Land en sand: Anneliese Burgess
Elke Sondag lees duisende mense Anneliese Burgess se roerende, rou, eerlike en interessante nuusbriewe, wat sy as redakteur van die aanlynpublikasie, BinneLand, skryf. Sy is 'n veteraanjoernalis wat in 'n stadium ook by RSG gewerk het. Sy het land en sand met Pieter Steyn gesels oor haar jongste bo…

Land en sand: Frederik van Dyk
Daar is min mense jonger as 30, wat briefskrywers, meningsvormers en Jan en San Publiek so die harnas kan injaag as die Johannesburgse prokureur en kommentator, Frederik van Dyk. Sy jongste artikel 'n week of wat terug in Rapport, het weer talle mense die pen laat opneem. Hy is ook die medestigter …

Land en sand: Willie Aucamp
Hy het in 'n Dopper-pastorie groot geword, en sy gunsteling Psalm is Psalm 100 - Juig al wat leef. Maar moenie dat dit die indruk skep dat hy nonsens van enigiemand vat nie. Willie Aucamp is nou byna 'n maand lank Minister van Landbou. Hy het in sy kantoor in Pretoria, land en sand met Pieter Steyn…

Land en sand: Jan-Jan Joubert
Hy's 'n greelde stem op 'n verskeidenheid RSG-programme. Jan-Jan Joubert is 'n joernalis, skrywer, politieke ontleder en historikus wat geen bekendstelling nodig het nie. Wanneer Jan-Jan op RSG gesels, stroom die SMS'e in. Jan-Jan is deesdae besig met sy doktorsgraad in geskiedenis in Nederland, en…

Land en sand: Reandi Grey
As kind het sy haar ouers grys hare gegee, en tog was sy tegelykertyd só skaam dat sy dramalesse moes neem om uit haar dop te kruip. Deesdae speel sy Kupido as aanbieder van die Boer soek ’n vrou-televisiereeks. Die ironie van die saak is dat Reandi Grey self nie lank genoeg kan stilsit om na ’n TV…