

Land en sand: Koos Roets
Op 83 jarige ouderdom begin die legendariese regisseur en kinematograaf, Koos Roets, een van die dae weer aan 'n rolprent skiet. Hy is pas deur die Silwerskermfees vereer vir sy lewenslange bydrae tot rolprente in Suid-Afrika. Koos het land en sand met Pieter Steyn gesels oor sy kleurvolle en sukse…

Land en Sand: Anita Venter van Niekerk
Op negejarige ouderdom is Anita Venter van Niekerk se lewe as 'n plaaskind, uitmekaar geruk toe sy op hulle Oos-Vrystaatse plaas 'n dubbele verkragting oorleef het. Boonop het haar ma haar gevloek, verskree en mishandel. Anita vertel haar lewensverhaal - wat 'n aborsie, alkoholisme en erge trauma i…

Land en sand: Amore Bekker
Sy het vir 33 jaar lank uitgesaai - die laaste 20 jaar op RSG, waar sy besonders gewild was onder die luisteraars. Die afgelope drie jaar is Amore Bekker steeds besig met haar reis na binne. Amore het land en sand in haar huis in Johannesburg met Pieter Steyn gesels oor kruispaaie, verganklikheid e…

Land en sand: Anneliese Burgess
Elke Sondag lees duisende mense Anneliese Burgess se roerende, rou, eerlike en interessante nuusbriewe, wat sy as redakteur van die aanlynpublikasie, BinneLand, skryf. Sy is 'n veteraanjoernalis wat in 'n stadium ook by RSG gewerk het. Sy het land en sand met Pieter Steyn gesels oor haar jongste bo…

Land en sand: Frederik van Dyk
Daar is min mense jonger as 30, wat briefskrywers, meningsvormers en Jan en San Publiek so die harnas kan injaag as die Johannesburgse prokureur en kommentator, Frederik van Dyk. Sy jongste artikel 'n week of wat terug in Rapport, het weer talle mense die pen laat opneem. Hy is ook die medestigter …

Land en sand: Willie Aucamp
Hy het in 'n Dopper-pastorie groot geword, en sy gunsteling Psalm is Psalm 100 - Juig al wat leef. Maar moenie dat dit die indruk skep dat hy nonsens van enigiemand vat nie. Willie Aucamp is nou byna 'n maand lank Minister van Landbou. Hy het in sy kantoor in Pretoria, land en sand met Pieter Steyn…

Land en sand: Jan-Jan Joubert
Hy's 'n greelde stem op 'n verskeidenheid RSG-programme. Jan-Jan Joubert is 'n joernalis, skrywer, politieke ontleder en historikus wat geen bekendstelling nodig het nie. Wanneer Jan-Jan op RSG gesels, stroom die SMS'e in. Jan-Jan is deesdae besig met sy doktorsgraad in geskiedenis in Nederland, en…

Land en sand: Reandi Grey
As kind het sy haar ouers grys hare gegee, en tog was sy tegelykertyd só skaam dat sy dramalesse moes neem om uit haar dop te kruip. Deesdae speel sy Kupido as aanbieder van die Boer soek ’n vrou-televisiereeks. Die ironie van die saak is dat Reandi Grey self nie lank genoeg kan stilsit om na ’n TV…

Land en sand: Daniel Lötter
Resensente beskryf hom as een van die beste storievertellers in Afrikaans. En as jy die afgelope jaar of drie Op en Wakker geluister het, kon jy sy stories oor koninklikes, rare karakters, gedaantes en gedoentes en dwarstrekkers hoor. Daniël Lötter se boeke word opgeraap, en sy nuwe boek, DOUWENIS,…

Land en sand: Cobus Bester
Hy was jare lank die vertroude stem wat vroegoggend nuus en aktualiteit vir RSG luisteraars gebring het. Cobus Bester het vir meer as 37 jaar by die SAUK gewerk, en was jare lank die aanbieder van Monitor. Sy loopbaan by die SAUK het by televisie begin, voor hy uiteindelik die sakeredakteur geword …