Land en Sand: Anton Goosen (heruitsending)

View descriptionShare
 
Hy het vroeër vanjaar sy 80ste verjaardag gevier, en werk al langer as 45 jaar aktief in die Afrikaanse musiekbedryf. Die Liedjieboer, Anton Goosen, dink lank nog nie aan aftree nie, en hou gereeld nog konserte en skryf nuwe liedjies. Anton het land en sand met Pieter Steyn gesels oor sy kleurvolle loopbaan en lewe, sy grootwordjare op Kroonstad, die ontslape politikus, Mosiuoa Lekota wat in sy ouers se tuin gewerk het, en geloof. Die volleige gesprek is by https://omny.fm/shows/op-en-wakker/land-en-sand-anton-goosen
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, m… 
Social links
Recent clips
Browse 46 clip(s)