Land en sand: Jack Parow

 

Ná bykans 20 jaar in die musiekbedryf bly Jack Parow een van die gewildste kunstenaars in Afrikaans, met duisende mense wat die man met die snor en pet se konserte bywoon. Jack Parow is die verhoognaam vir Zander Tyler, wat in die noordelike voorstede van Kaapstad grootgeword het. Hy het land en sand gesels oor waarom hy nog nooit swaar dwelms gebruik het nie, sy eerste CD, wat hom geïnspireer het om 'n kletsrymer te word, en waarom hy 'n platekontrak in Amerika van die hand gewys het.

In 1 playlist(s)

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, m… 

Social links