Land en SandLand en Sand

Land en sand: Pepi van der Merwe

View descriptionShare
 

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, maar informele gesprek sonder enige heilige koeie o 
116 clip(s)
Loading playlist
Terwyl ons op Willowmore met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan gekuier het, het ons te hore gekom van 'n legende op Willowmore, Pepi van der Merwe. Pieter Steyn het toe land en sand met Pepi gesels oor sy vrees vir slange, die Royal Hotel op die dorp, waar hy die naam Pepi gekry het, en sy dae op die stadsraad.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, m 
Social links
Recent clips
Browse 44 clip(s)