Land en Sand
Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, maar informele gesprek sonder enige heilige koeie o…121 clip(s)
Loading playlist
Van die Grensoorlog in Angola tot vredesoperasies in die Demokratiese Republiek die Kongo. Brigadier-generaal Peter Sereko was langer as 40 jaar 'n soldaat - eers in die Suid-Afrikaanse Weermag, en ná 1994 in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Sy boek, COMMAND: A SOLDIER'S JOURNEY IN THE AFRICAN BATTLESPACE, het pas verskyn. Hy het land en sand met Pieter Steyn gesels oor sy grootwordjare op Kimberley, sy opleiding by 21-Bataljon en sy mening oor die veldslag by Cuito Cuanavale.



