Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Pieter-Dirk Uys

View descriptionShare
Suid-Afrika se mees geliefde tannie, Evita Bezuidenhout, word vanjaar 90, en die skepper van tannie Evita, Pieter-Dirk Uys, word later die maand, 80 jaar oud. Pieter-Dirk is al dekades lank op televisieskerms en verhoë wêreldwyd, en het 'n handvol eredoktorsgrade en tientalle plaaslike en internasionale toekennings verower. Hy het land en sand met Pieter Steyn in Kaapstad gesels oor sy Afrikaner-pa, sy Joodse ma wat vir die Nazi's moes vlug se selfdood, hoe Evita Bezuidenhout geskep is, hoe Piet Koornhof een van sy grootste aanhangers was, en sy vriendskappe met Sophia Loren en Marlene Dietrich.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,318 clip(s)

  2. Land en Sand

    79 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,320 clip(s)