Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Lynthia Julius

View descriptionShare
Kleintyd al, in Vygiestraat op Springbok in die Namakwaland, het Lynthia Julius geleer om te luister wanner haar ouma aspatat gebak en stories vertel het. Deesdae is sy een van Afrikaans se jong en mees bekroonde digters. Haar diep menslike rubrieke in Rapport vind ook groot byval. Lynthia is nie op haar mond geval nie, en sy het land en sand met Pieter Steyn gesels in haar kantoor in Kimberley, by die Sol Plaatje-universiteit, waar sy kratiewe skryfkuns doseer. Sy gesels onder meer oor vloek, Bruinmense wat rassisties is teenoor Swartmense, en Witmense wat rassisties is oor Bruinmense. WAARSKUWING: Sterk taalgebruik kan sensitiewe mense ontstel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,670 clip(s)