Op en WakkerOp en Wakker

Land en sand: Henning van Aswegen

View descriptionShare

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, maar informele gesprek sonder enige heilige koeie o 
79 clip(s)
Loading playlist
Die CIA, MI-5, MI-6, Mossad, Shin Bet... Die mensdon se fassinasie met spioene en spioenasiewerk ken byna geen einde nie. DIE BURO, ’n boek deur die intelligensie-historikus, Henning van Aswegen, het pas verskyn. Hy kyk na die geskiedenis van Suid-Afrika se intelligensiediens in die 1960’s en 70’s, toe dit as die Buro vir Staatsveiligheid bekend gestaan het. Henning het land en sand met Pieter Steyn gesels oor onder meer generaal Lang Hendrik van den Berg.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,310 clip(s)

  2. Land en Sand

    79 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,310 clip(s)