Op en WakkerOp en Wakker

Afrika se politieke landskap in 2025: Krisisse, dialoog, politieke risiko’s

View descriptionShare
2025 was ’n jaar van onverwagse wendinge regoor Afrika – van historiese hoogtepunte tot dramatiese politieke uitdagings. Leierskapsuitdagings, konflik en internasionale druk het keer op keer gewys hoe verweef en kompleks die vasteland se politieke landskap is. Ons bespreek die grootste verwikkelinge van die jaar om te probeer verstaan wat dit vir die toekoms van Afrika beteken met Liesl Louw-Vaudran, senioradviseur by die International Crisis Group.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,310 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,310 clip(s)