Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 5 Januarie 2025

View descriptionShare
Soos elke jaar hierdie tyd, word daar in kristalballe gekyk en gepraat oor wat moontlik in die 2025-onderwysjaar voorlê. Die gesprek fokus op waaroor daar opgewonde gevoel word, waarna uitgesien word, wat hierdie jaar beter gedoen kan word, en watter uitdagings moontlik in die pad lê. Johan van Lill se gaste is dr. Juane van der Merwe, adjunk-uitvoerende hoof van Fedsas en werksaam in hulle regsafdeling, en prof. Erica D. Spangenberg, professor in wiskunde-onderwys aan die Universiteit van Johannesburg.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 682 clip(s)