Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 1 Maart 2026

View descriptionShare
Johan van Lill praat met Phillip Harmse, bestuurshoof van UXi Artisan Development, oor ’n kritieke vraag vir Suid-Afrika se toekoms: Kan ’n land funksioneer sonder sterk tegniese- en besigheidsvaardigheid-onderwys? Die gesprek fokus op die direkte verband tussen vaardigheidstekorte en dienslewering, ekonomiese groei en werksgeleenthede. Daar word gekyk na die waarde van beroeps- en vakmanskapsopleiding, hoe praktiese opleiding werkgerigtheid bou, en waarom tegniese en besigheidskwalifikasies as gelykstaande roetes tot sukses beskou moet word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 681 clip(s)