Ons en die onderwys 17 November 2024
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur, visedekaan vir onderrig en leer in die faulteit opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, oor wat leerders ná die matriekeksamen kan verwag; die impak van interne eksamens in skole; vakkeuses vir leerders wat na ’n nuwe fase beweeg; die min ty…
Ons en die onderwys 10 November 2024
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, 'n deeltydse dosent in natuurwetenskappe en tegnologie by Akademia, oor die belangrikheid van integrasie oor vakke heen. Hoekom is dit belangrik dat vakke soos Wiskunde, Natuurwetenskappe, Robotika, Tegnologie en Tale nie in isolasie en in silo's aangeb…
Ons en die onderwys 3 November 2024
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die uiters sensitiewe kwessie van hoe skole die ervaring van dood en verlies in die skoolgemeenskap moet hanteer.
Ons en die onderwys 27 Oktober 2024
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n historikus en onderwyskundige, oor die belangrikheid van leesvaardighede en die uitdagings wat daarmee gepaard gaan. Hoekom is daar soveel leerders wat in die hoërskool kom en nie met begrip kan lees nie? Wat kan ons daaraan doen?
Ons en die onderwys 20 Oktober 2024
Johan van Lill praat met onderwyskenner Alta Greeff oor wat innovasie in die onderwysomgewing beteken. Wat is die kernuitdagings wat onderwys in Suid-Afrika en internasionaal so duur maak?
Ons en die onderwys 13 Oktober 2024
Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oud-skoolhoof en onderwyskonsultant, oor hoe om ‘n skool waarin alles vlot verloop en wat goed presteer, na die volgende vlak van uitnemendheid te neem.
Ons en die onderwys 6 Oktober 2024
Johan van Lill praat met Daan Potgieter oor Wêreld-Onderwysersdag, en die rol wat onderwysers in die samelewing speel.
Ons en die onderwys 29 September 2024
Johan van Lill praat verder met onderwyskundige Wilna van Rooyen oor onlangse verslae oor Graad R onderwys waarvan ons moet kennis neem. BELA het ‘n groot impak op Graad R onderwys, en daarom is dit nodig om die regte fokus te plaas op wat in daardie graad moet gebeur.
Ons en die onderwys 22 September 2024
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch oor wat tans in die nuus is oor onderwys en opleiding, waarvan ons moet kennis neem.
Ons en die onderwys 15 September 2024
Johan van Lill praat verder met dr. Jurie Joubert, 'n historikus en opvoedkundige, oor hoe om die verband tussen kennis en die waarheid aan leerders te verduidelik. Kennis is nie net iets wat aangeleer word nie, maar ook verstaan en toegepas moet word.