Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.716 clip(s)
Loading playlist
1 November 2026: Estel de Beer praat met prof. Alta Vos, ‘n navorsingsgenoot aan die Universiteit van Pretoria, oor handboeke se rol in die klaskamer. Die gesprek fokus op die verborge boodskappe wat handboeke oordra, en hoe onderwysers dié bronne kan kies, bevraagteken en aanpas om leer te ondersteun.



