LiedjiedorpLiedjiedorp
Liedjiedorp

Liedjiedorp

'n Gedramatiseerde musiekstorie wat groot en klein se verbeelding sal aangryp met die avonture van Bas, Melodie, Harmonie, Aria, Anja en Wouter. Musiekopvoedkundige elemente word in elke episode op 'n unieke manier geïnkorporeer deurdat elke letter van die alfabet ook deel is van die tematiese gebruik en uiteensetting van die pragtige musiekstorie. Daar is ritme, melodie, tempo, toonkleur, tekstuu 
Social links:
ClipsPlaylists