LiedjiedorpLiedjiedorp

Liedjiedorp 1 November 2024

View descriptionShare

Liedjiedorp

'n Gedramatiseerde musiekstorie wat groot en klein se verbeelding sal aangryp met die avonture van Bas, Melodie, Harmonie, Aria, Anja en Wouter. Musie 
27 clip(s)
Loading playlist
Anja, Melodie en Wouter volg vir Piccolo deur die donker grot, terwyl hulle van Zingflits ontsnap. Hulle gebruik die spesiale refrein en mooi wysie van Piccolo, om die pad deur die tonnel te kry. Hulle word daaraan herinner dat hulle die krag van musiek werklik in hul eie lewe kan toepas. Het jy geweet dat die woord, koor, ook as `n sinoniem vir die woord, refrein, gebruik kan word? Melodieë bestaan baie keer uit een of meer musikale frase, en kan in verskillende vorme deur die hele musiekstuk herhaal word. Klassieke komponiste gebruik dikwels 'n spesifieke melodiese tema meer as een keer, en herhaal dit deur die skep van variasies. Populêre musikante wat volksmusiek komponeer en wat teks ook insluit, gebruik een of twee melodieë, en gebruik dit dan oor en oor, en word vers en refrein dan duidelik gehoor. Luister na Bok van Blerk se gebruik van die refrein in sy lied, De la Rey.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Liedjiedorp

'n Gedramatiseerde musiekstorie wat groot en klein se verbeelding sal aangryp met die avonture van B 
Social links
Recent clips
Browse 27 clip(s)