'n Gedramatiseerde musiekstorie wat groot en klein se verbeelding sal aangryp met die avonture van Bas, Melodie, Harmonie, Aria, Anja en Wouter. Musie…
27 clip(s)
Loading playlist
Melodie gebruik die krag van musiek, en stel ‘n voorbeeld van hoe om dapper te wees. Luister hoe Harmonie een van die grootste geheime van die musiekwêreld met ons deel. Liedjiedorp word uiteindelik Liedjiedorp!