
Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.Social links:



749 clip(s)
- 1
Leefwêreld van die gestremde: Uitdagings van dowe gebaretaalgebruikers; Sumarie Jordaan23:32 - 2
Leefwêreld van die gestremde: Uitdagings van dowe gebaretaalgebruikers; Sorgsentrum vir verstandelik ingeperkte volwassenes23:36 - 3
Leefwêreld van die gestremde: Arbeidsmark-uitdagings met MS; Spastiese kwadrupleeg23:01 - 4
Leefwêreld van die gestremde: Serebrale gestremdheid23:11 - 5
Leefwêreld van die gestremde: Paralimpiese swemmer; Downsindroom-maand22:25 - 6
Leefwêreld van die gestremde: Stryders vir toeganklikheid inspireer ná eie terugslae22:58 - 7
Leefwêreld van die gestremde: Neurovisie-rehabilitasie; Gids- en dienshonde22:30 - 8
Leefwêreld van die gestremde: Impak van sigverlies; Doofheid-bewusmakingsmaand22:12 - 9
Leefwêreld van die gestremde: Gehoorbewusmakingsmaand; Wanda Bam22:55 - 10
Leefwêreld van die gestremde: Innovation for the Blind vier 145 jaar23:46 - View more clips