Leefwêreld van die gestremde: Arbeidsmark-uitdagings met MS; Spastiese kwadrupleeg
Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.749 clip(s)
Loading playlist
18 Oktober 2026: Ons kyk na die uitdagings in die arbeidsmark vir mense met meervoudige sklerose. Elanza Jordaan is ‘n spastiese kwadrupleeg. Sy is ’n onderwyser, en Afrikakampioen in bocha. Sy het Suid-Afrika in 2024 by die Paralimpiese Spele in Parys verteenwoordig.



