11 Oktober 2026: Serebrale gestremdheid is lewensveranderend. Daar is ‘n platform waar mense wat met serebrale gestremdheid leef, hulle uitdagings met eweknieë kan bespreek. Die 48-jarige Julius van der Wat vertel hoe tegnologie, sy ma, broers en ‘n helper hom help om voltuit metr serebrale gestremdheid te leef. Hy het al Suid-Afrika internasionaal op die sportveld verteenwoordig, en dien op ‘n kerkraad, selfs op sinodale vlak.
In 1 playlist(s)
Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probl…Social links
Recent clips

Leefwêreld van die gestremde: Uitdagings van dowe gebaretaalgebruikers; Sumarie Jordaan
23:32

Leefwêreld van die gestremde: Uitdagings van dowe gebaretaalgebruikers; Sorgsentrum vir verstandelik ingeperkte volwassenes
23:36

Leefwêreld van die gestremde: Arbeidsmark-uitdagings met MS; Spastiese kwadrupleeg
23:01
