Leefwêreld van die gestremde: Serebrale gestremdheid

View descriptionShare
 

Leefwêreld van die Gestremde

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
746 clip(s)
Loading playlist
11 Oktober 2026: Serebrale gestremdheid is lewensveranderend. Daar is ‘n platform waar mense wat met serebrale gestremdheid leef, hulle uitdagings met eweknieë kan bespreek. Die 48-jarige Julius van der Wat vertel hoe tegnologie, sy ma, broers en ‘n helper hom help om voltuit metr serebrale gestremdheid te leef. Hy het al Suid-Afrika internasionaal op die sportveld verteenwoordig, en dien op ‘n kerkraad, selfs op sinodale vlak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Leefwêreld van die Gestremde

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probl… 
Social links
Recent clips
Browse 746 clip(s)