Leefwêreld van die gestremde: Stryders vir toeganklikheid inspireer ná eie terugslae

View descriptionShare
 
27 September 2026: Adri Visser is ‘n ware inspirasie. Sy is liggaamlik erg gestremd, maar leef voluit. Haar lewenslus en houding is prysenswaardig, en sy werk hard om die lewe van ander met gestremdhede te vergemaklik. Nathan Green se middeljare het onomkeerbaar verander ná ‘n hartaanval. Hy is deesdae ‘n kampvegter en voorstaander vir toeganklikheid vir mense wat leef met gestremdhede. Sy lewensdoel is om openbare plekke en vakansieplekke oor toeganklikheid te sensitiseer. Hy wil ook gestremdes inspireer om toeriste te word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Leefwêreld van die Gestremde

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probl… 
Social links
Recent clips
Browse 746 clip(s)