Herman Labuschagne se Militariaversameling

 
Herman Labuschagne vertel van sy militariaversameling, wat fokus op uniforms. Hy deel die storie agter een van sy gunstelingitems en medaljes van die Slag van Delvillebos tydens die Eerste Wêreldoorlog.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links