Dorpsgeheime: Bijouteater, Observatory

 
Edwin Angless vertel vir Martelize Brink van die Bijouteater in Observatory, Kaapstad, en wat sedert die 1930’s met dié Art Deco-gebou gebeur het.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links