Gemaskerde stadsraadslid

 
‘n Professionele stoeier is in Japan tot stadsraadslid verkies. ‘n Spesiale vergadering is gehou waar daar besluit is dat hy wel sy stoeimasker tydens raadsvergaderings en ander werksgeleenthede mag dra.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links