Ellirien se boek vir kinders

 
Haidee Muller-Isaacs loer weer in by die grondslagfase-onderwyser, Ellirien Koopman van Carnavon. Sy woon die afgelope paar jaar in die Kaap, waar haar onderwysloopbaan van krag tot krag gegaan het. Die afgelope paar jaar help sy kinders met leerprobleme met 'n program wat sy self ontwikkel het. Nou het sy ook 'n boek vir die jongspan geskryf.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links