
Wie is ek?
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.Social links:



657 clip(s)
- 1
Wie is ek: Wanneer werk te belangrik word; Eensaamheid in digitale era21:28 - 2
Wie is ek: Hoekom voel jy skuldig wanneer jy niks doen nie?21:41 - 3
Wie is ek: Toksiese verhoudings; Oorlewing as leefstyl21:13 - 4
Wie is ek: Stres; Emosionele verantwoordelikheid20:47 - 5
Wie is ek: Hoekom reageer ek soos ek reageer?19:53 - 6
Wie is ek: Empatie in ’n gepolariseerde samelewing; Stres wat intimiteit vernietig21:16 - 7
Wie is ek: Wanneer is dit tyd om ’n verhouding te los?21:06 - 8
Wie is ek: Hoekom lyk dit of almal weet wat hulle doen, terwyl jy net probeer byhou?21:19 - 9
Wie is ek: Huil jy in die stort? Hoekom stoot iemand met kanker my weg?20:53 - 10
Wie is ek: Gesonde grense sonder skuldgevoelens; Hormonale veranderinge21:33 - View more clips