Wie is ek?
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n …657 clip(s)
Loading playlist
25 September 2026: Wanneer begin stres jou verander? En, hoekom voel jy soms uitgeput, selfs wanneer jy eintlik niks fisies gedoen het nie? Jy kan tog nie verantwoordelik wees vir hoe almal rondom jou voel nie… of kan jy? Waar eindig empatie, en waar begin emosionele verantwoordelikheid?



