Wie is ek: Hoekom voel jy skuldig wanneer jy niks doen nie?

 
9 Oktober 2026: Kan jy jouself ná jare se aanpassing weer herontdek? Of het ons onsself eintlik nooit verloor of vergeet nie? Hoekom is dit so moeilik om soms net te rus? Hoekom voel jy skuldig wanneer jy niks doen nie?

In 1 playlist(s)

Wie is ek?

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende mens… 

Social links