'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
47 clip(s)
Loading playlist
’n Baanbrekende hofsaak wat vandeesweek in Los Angeles begin het, kan ’n regspresedent vestig oor of sosiale media maatskappye hulle platforms doelbewus ontwerp het om kinders verslaaf te maak. Blaine Jones praat hieroor met die digitale kenner, dr. Marlena Kruger.