Losprysaanvalle het een van die grootste kuberbedreigings geword, wat besighede en individue wêreldwyd in die gesig staar. In Suid-Afrika word maatskappye toenemend geteiken deur kubermisdadigers. Blaine Jones praat hieroor met Tony Ascombe, ‘n kuberveiligheidskenner van ESET.